Successfully reported
+15

CView

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

CView is in Beach Club, Hermanus geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n kaggel asook 'n TV en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Daar is lieflike binnegasbraaigeriewe, asook 'n Weber vir die patio, met see-uitsigte, beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Die kompleks het tennisbane, mini-gholf, swembad, kroeg en algemene winkel vir gaste se gerief.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Nozi N
5.0
Amazing. Our stay was amazing. We would definitely go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Mirriam N
Saam met lewensmaat
5.0
Sea view is the best. I will book CView anytime, very nice place to be.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Tessa S
Gesin met tieners
5.0
We had a lovely 11 days at Cview with spectacular sea views from the balcony. Cview is a very comfortable unit, provided excellent comm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Thesna B
5.0
Rus, vrede, ongelooflike uitsig. Verblyf self was heerlik, kompleks net baie besig.
Jan 2025
Jeanette V
Saam met vriende
5.0
Die see uitsig is definitief die moeite werd. Ons het heerlik gebly, die woonstel lyk net soos die foto's, die see uitsig is ongelooflik. Ongelukkig i...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink CView het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32354c47e158cc5251035d9cb59540ed7af8b492a67208ecdb6a7bc1dc6a8cfa11f49462b0b972547833d1695c09263af293?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Church Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.436488132592 19.215236782278
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang