Successfully reported

Daai Plek Self-catering

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Everlyn T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig. Ons het regtig lekker gebly en alles was skoon en netjies gewees. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine F
1 nag
5.0
Jun 2024

Sentraal geleë. Geen klagtes, alles was skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2025

Baie knus en gemaklik, als wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige 1 nag oorbly. Baie knus en gemaklik, als wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige 1 nag oorbly. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Daai Plek Self-catering
Baie dankie, julle is altyd welkom. Dankie dat julle DAAIPLEK selfsorg gekies het. Netjiese gaste, lieflike mense.

Willemien H
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Pragtige Plekkie. Daai plekkie is besonders oulik, en die mense baie vriendelik. Laat jou sommer dadelik tuis voel. Motor is veilig onder dak. Baie netjies, skoon plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Maria
Daai Plek Self-catering
Baie dankie Wilmien, so bly dat julle lekke gebly het, hoop ons sien julle gou weer, Vrede vir julle, groete Daai Plek selfsorg Maria

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 810
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 810
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Fourth Street, Naboomspruit, Mookgophong, 0560 , Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf3b556032dc736301a00b5abb406c69e69a082caca7516d0b7fd380eb3fe98b5ab6ec363671712f32dde350e9e10a0bb680?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 72 Fourth Street Naboomspruit 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.515359529398 28.71594335575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang