Successfully reported
+9

Daffodil Suite

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35B Albany Road, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Daffodil Suite bied gemaklike oornagverblyf in Alberton, slegs 25 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die eiendom is binne maklike bereik van verskeie hospitale en is ideaal vir besoekers of pasiënte wat oornagverblyf soek. Let asseblief daarop dat hierdie eenheid op die eienaar se eiendom geleë is, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe sowel as 'n privaat ingang.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind tot 12 jaar oud en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte bed en 'n TV met OpenView. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die kombuisie is toegerus met basiese toestelle soos 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die ontbyttoonbank geniet. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea vir 'n kind.

Die suite het veilige onderdakparkering in 'n rustige area naby al die hospitale en winkelsentrums in Alberton.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Morne K
Saam met lewensmaat
5.0
Good value for money, nice place. Very nice, very quiet, will use it again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Cindy D
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing stay, we will make this our go-to venue! Annaemarie is a great host! The accommodation was absolutely spotless, the kitchen was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Corne P
Saam met lewensmaat
5.0
Was verwelkom. Kamer was baie mooi, het baie lekker gebly. Het baie lekker gebly. Was skoon en netjies. Baie mooi gewees.
Sep 2024
Alida D
5.0
Aangenaam. Pragtige skoon akkommodasie. Sal dit weer gebruik.
Aug 2024
Sanette D
5.0
Awesome. Warm, friendly and very welcoming. Nice quiet area, centrally located near shopping centres, and easy access to major routes. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 35B Albany Road, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Daffodil Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35B Albany Road, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA277a8dd4cc7bbd1fbf9be9919f558a2fb5e93a85069f70ecb8229bded3376dc501e71bc823ad83c141264d1ff864da3d5702?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 35B Albany Road New Redruth 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.270145203047 28.118363839784
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang