Dagdromer Holiday Home
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 25 Tredoux Street, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dagdromer Vakansiehuis bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis, ideaal vir 'n gesinswegbreek in die skilderagtige kusdorpie Jacobsbaai, Wes-Kaap.
Hierdie vakansiehuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens en het en suite-badkamers met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer bevat 2 enkelbeddens, geskik vir kinders, en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met agt sitplekke langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Gaste kan ontspan op die ruim stoep met buite-eetplek, en 'n braai-area is ook beskikbaar vir gaste om te geniet.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariza Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 75
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 25 Tredoux Street, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 25 Tredoux Street, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang