Successfully reported
+16

Dajana 1

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine Drive , Unit 1 Dajana, Unit 1 Dajana, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dajana 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Margate. Die kompleks is ideaal geleë naby Margate se hoofstrand, restaurante en kroeë.

Dié eenheid is op die onderste verdieping, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stapelbed vir 2 kinders in die sitkamer. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, en 'n ketel.

Die sitkamer langsaan het 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder, 'n DStv-koppelpunt; gaste moet asb. hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring. Daar is ongelukkig geen Explora-koppelpunt nie. Die kombuis lei na 'n stoep, met 'n ingeboude braai-area en 'n lieflike uitsig oor die see en omgewing. 'n Motorhuis vir 1 voertuig is ook beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Annette F
Gesin met tieners
5.0
Net lekker. Ons sal beslis weer gaan. Dis loopafstand na die strand toe en die woonstel is gerieflik.
Mei 2025
Elbé D
Gesin met klein kinders
5.0
Absoluut die moeite werd! Sal dit definitief aanbeveel. Baie mooi uitsig. Baie lekker gekuier!
Des 2024
Megan K
5.0
Lovely, cosy and comfortable unit with beautiful sea views. Our stay at Dajana 1 was enjoyable. The place is cosy, comfortable and has ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Elsabe S
Gesin met tieners
4.8
Heerlik, veilig en ruim eenheid. "Ons" huisie by die see. Baie ruim eenheid. Goed ingerig. Lekker ligging. Nie ver van die strand en winkels nie, maar...
Sien meer
Jun 2024
Nico V
Gesin met klein kinders
4.0
Plek het als, en is naby als. Baie gerieflik en naby als.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 145

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Marine Drive , Unit 1 Dajana, Unit 1 Dajana, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dajana 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine Drive , Unit 1 Dajana, Unit 1 Dajana, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ibDAgb9cShdQBfM28NttV8ky3dO0EfaOzzA7czOkg3iqzk8fq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Marine Drive , Unit 1 Dajana Unit 1 Dajana 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.858734010092 30.370692368053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang