Successfully reported
+18

Dancing River Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Tugela Drive, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dancing River Guesthouse bied B&B en is in Vereeniging geleë. Die gastehuis is ideaal geleë naby restaurante, die River Square Winkelsentrum, en ander besienswaardighede en geriewe in die area.

Verblyf by Dancing River Guesthouse bestaan uit 5 individueel kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens, en elke kamer beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n stort en 'n bad. Elke kamer het ook gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n werkarea.

Die gastehuis bied ook veilige parkeerplek vir voertuie. Dancing River Guesthouse is ook sowat 20 km vanaf Emerald Casino en twee plaaslike winkelsentrums, naby gholfbane, universiteite en hospitale geleë. Dit is ook minder as 'n uur se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Phillip E
Saam met lewensmaat
5.0
Well located, comfortable, clean and classy. Comfortable and clean, with a superb breakfast included and in a perfect location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Klaus-dieter G
5.0
Was rustig. Ja, dankie, ek het lekker gebly.
Aug 2025
Helia W
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf met 'n warm verwelkoming. Ons was vriendelik ontvang deur Madalein. Sy was 'n uitstekende gasvrou. Ons kamer was pragtig, ruim, ne...
Sien meer
Apr 2025
Jaqueline K
Saam met vriende
5.0
Gasvry, netjies, uit die boonste rakke. Wat 'n warm ontvangs deur Dora! Netjiese kamers en heerlike ontbyt. Ons het die verblyf geniet.
Sep 2024
Sandra B
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige plekkie in rustige stil omgewing. Ons het baie lekker gebly, Dancing River is skoon, netjies en luuks ingerig. Die gasvrou het ons vriendelik...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Madalein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 2 Tugela Drive, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Gaste dink Dancing River Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Tugela Drive, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUFuRkt0Cs6qv383mzfNobGUowUlEzt03ovfZOIMSnDtRRaqo4H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 2 Tugela Drive Three Rivers 1939 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.66012125459 27.962590716337
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang