Successfully reported
+10

Dankbaar

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Toon van der Heever, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R990 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Dankbaar bied verblyf in Dan Pienaar, 'n voorstad van Bloemfontein. Die dorp het 'n oorvloed van historiese-, kulturele- en natuurlike besienswaardighede, dus is dit 'n ideale vakansiebestemming. Die eenheid maak gebruik van 'n battery in die geval van beurtkrag.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer. Die slaapkamer het twee enkelbeddens, en daar is 'n koningingrootte-bed in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n oondjie met 'n tweeplaat-stoof, broodrooster en ketel. Die eenheid het 'n privaat braai-area en veilige parkeerplek vir 'n voertuig en 'n klein sleepwa.

Doendinge in die omgewing sluit die Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill-kasino, talle besienswaardighede en die Bloemfontein-gholfklub in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Piet P
Saam met vriende
5.0
Excellent satay. Keep it up. Our stay was pleasant, from booking in till we left. Upon arrival, we were met by a very friendly host who...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Mariska P
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik. Net wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige stop oppad huistoe.
Jul 2025
Laurinda W
Gesin met klein kinders
5.0
Die verblyf was maklik om te kry en baie veilig, heerlike warm beddegoed vir die. Baie lekker en gesellige plek.
Jun 2025
Yolanda M
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n heerlike, rustige en netjiese plekkie. Naby alles wat nodig is. Baie dankie. Wat 'n heerlike, rustige en netjiese plekkie. Naby alles wat nodig...
Sien meer
Mei 2025
Lukie H
5.0
Gerieflik. Baie lekker gebly. Veilig, skoon en netjies. Vriendelike diens.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 22 Toon van der Heever, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Dankbaar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Toon van der Heever, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafca11ee4a11a86a46d502129ee2ec1960abf31913fa3f194190f42869d6696998da14f7cdd2347b02f49c2580f2fddfa999?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 4 mense 47 5 1 5 22 Toon van der Heever Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.080563913902 26.213447624214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang