Successfully reported
+16

Dankepa Beach House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekie Gericke Street, Herolds Bay, 6513, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Dankepa Beach House is in Heroldsbaai geleë, 'n area wat bekend is vir strande, branderplankry, visvang en snorkel. Dit is 'n ideale wegbreekplek vir diegene wat 'n vakansieplek weg van die bruisende stadslewe soek.

Dankepa het sonkrag en battery back-up tydens beurtkrag.

Verblyf beskik oor 4 slaapkamers en is geskik om tot 8 gaste te akkommodeer. Drie van die slaapkamers bied 'n wonderlike uitsig oor die see, maar die vierde een is meer privaat slaapkamer. Daar is 3 badkamers. Twee van die badkamers het 'n bad en stort en die derde badkamer het 'n net 'n bad.

Die sitkamer en eetkamer is oopplan met DStv-geriewe op versoek. Daar is groot vensters en skuifdeure na die patio met 'n braai. Daar is ook 'n binnebraai vir winteraande of as die weer reënerig of winderig is. Die moderne kombuis is volledig toegerus met alles wat jy nodig gehad het weg van die huis af, skottelgoedwasser, wasmasjien, vrieskas en groot yskas.

Daar is 'n binnebraai sowel as 'n braai op die dek beskikbaar.

Die strand is net 200m weg en jy kan kyk hoe die kinders daar speel, van die huis af. Die eiendom is nie ideaal vir iemand wat sukkel om trappe te klim nie.

Dankepa Beach House is 10 km vanaf George-lughawe en Fancourt geleë, en Oubaai-gholfbaan is naby. Knysna, Wildernis en al die wonderlike Tuinroete-strande is ook binne bereik. Dit sal 'n wonderlike ervaring wees om by Dankepa te bly.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nicole O
Saam met lewensmaat
5.0
Spectacular views. Well equipped unit with the most spectacular views over the bay. Sea view from bed was wonderful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Zandre D
Gesin met tieners
5.0
If I could book this house again I would. The stay was very pleasant. The house had ample room; the view was the best part. We enjoyed ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Danie V
Saam met vriende
5.0
Lekker en baie goed geleë. Fantasties. Baie mooi.
Mrt 2025
Paul R
Gesin met klein kinders
5.0
Netheid en detail was uitstekend. Baie lekker. Alles was perfek.
Sep 2024
Carlien H
Saam met vriende
5.0
Fantasties. In een woord opgesom, fantasties!
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

santa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Spekie Gericke Street, Herolds Bay, 6513, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dankepa Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 100
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 100
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekie Gericke Street, Herolds Bay, 6513, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfc05d6e8cd505a93478d82f7b86f6aca46a3ee842168a342bed5e7bb430361c1f23df12b03e1da025046abe1bcd8ec8625c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense 65 5 1 5 Spekie Gericke Street Herolds Bay 6513 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053658 22.391082
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang