Successfully reported

Danrit Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Thuto M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Top notch. It was amazing definitely coming back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie W
1 nag
5.0
Mei 2025

Beslis waarde vir geld. Absoluut, diens, netheid, veiligheid, waarde vir geld, alles het vir 'n gerieflike verblyf gesorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekend. Baie netjies, met heerlike warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Hartlik ontvang - die plek is netjies en het alles in wat mens nodig het. Een eenheid het nie 'n bedlampie gehad nie, maar ons het heerlik, warm en veilig gebly. Die elektriese kombers was 'n bonus in die koue weer. Ons het 'n reisprogram op YouTube gekyk met die komplimente van die gastehuis se WiFi. Dankie vir alles.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Enjoyable. Very pleasant stay. Swift and easy check-in/out. Lovely room and gardens. Parking was secure. Enjoyable stay with all the comforts we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
1 nag
4.0
Aug 2025

Net oornag, as bure nie geraas het nie, sou dit goed gewees het. Alles wat nodig is vir oornag, die enigste negatiewe is dat my bure tot na 23:00 geraas het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Karabo N
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Jul 2025

Gratifying. It was pleasant. The short stay ignited some memories.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die gastehuis is sentraal geleë en naby winkelsentrums vir gerief. Dit was aangenaam om by julle te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Everything is so nice. You feel you can stay for the whole week. Relaxing. Very pleasant, no issues at all. Exceptional cleanliness in the entire room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderful. It was perfect as always.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Sir George Grey Street, Horizon, Roodepoort, 1678, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b02766d347df497b0a0218cbd0e8d9f0a33224060d27e2e20fbe70bfac93fdc853c2be6838b3a8b2605441f9ce59abaded0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 64 Sir George Grey Street Horizon 1678 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.1547512 27.8778673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang