Successfully reported

Dassiekloof Gasteplaas

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selsorg
Huisreëls

- Dassieskloof Gasteplaas het nie elektrisiteit of selfoonopvangs nie.
- Braaipakke en vuurmaakhout is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en gaste moet verkieslik met 'n bakkie of 'n 4x4 ry om by Dassieskloof Gasteplaas uit te kom. Die pad is nie geskik vir voertuie met laeprofielbande of sportskarre nie. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R63, Dassiekloof Farm, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA721fab9ec881d90f8cc6e7a4f062ba079a74d0f37d6e2db913c18a27c502fc423141f5ee74240be4056848e174606080fcd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 6 5 1 5 Off the R63 Dassiekloof Farm 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.995715044585 21.115214816329
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang