David Bongers 1 Room
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Seemeeu Crescent, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
David Bongers 1 Room is 'n selfsorg-eenheid wat op die gasheer se perseel in die kusdorpie Stillbaai geleë is. Die eiendom is binne maklike bereik vanaf die riviermond, die strand en 'n gholfbaan.
Die oopplan-eenheid is ideaal vir vissermanne, branderplankryers en seilplankryers, maar nie vir ouer paartjies nie.
Dit is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n oopplan, en suite-stort met 'n aparte toilet. Gaste word voorsien van linne en handdoeke.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, mikrogolf, broodrooster en ketel. 'n Etenstafel met sitplek vir 2 is ook beskikbaar.
Die eenheid maak oop op 'n privaat binnehof met braaigeriewe en 'n buite-eettafel. Gaste word voorsien van parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10 Seemeeu Crescent, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink David Bongers 1 Room het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Seemeeu Crescent, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang