Successfully reported

Davison Bush Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Nicola V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Rustig, gemaklik. Was baie lekker! Sien uit om weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Incredible home with everything needed. Absolutely awesome, has everything needed, and as my kids said, even better than the photos. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Heerlik gekuier, woning is ruim en baie privaat geleë. Heerlike weer! Pragtige woning met swembad, 3 slaapkamers met en-suite badkamers. Het die ekstra myl met ons geloop vanaf bespreking tot en met okkupasie. Ons is selfs bederf met wyn en snoeperye by aankoms! Netjies uitgelê en die uitsig is voorwaar onverbeterlik. Stil, veilig en rustige omgewing waar ons werklik rus gevind het. Baie dankie, ons sal werklik weer van julle eenheid gebruik maak en aanbeveel by gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize M
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Best African experience. It was the best African experience we could have asked for. The amenities, safari and all other aspects were perfect. We're frequent travellers and I can confidently say that I will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stef P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2025

Heerlik. Baie netjiese verblyf en wonderlike boeke. Ervaar soos dit voorgestel was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cristelle L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Onvergeetlike vakansie saam vriende. Dit was 'n onvergeetlike vakansie. Als was so mooi en goed toegerus. Die swembad was 'n bonus en lekker vir die hitte. Die uitkyk was asemrowend mooi, veral vroeg oggend. Die gasheers was so gasvry regdeur ons vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Davison Bush Cottage - ons sien jou weer! Davison Bush Cottage is 'n goed toegeruste blyplek met 'n pragtige uitsig. Kombuis het alles wat jy kan benodig, ook 'n koffie masjien. Daar is selfs 'n voorskoot. Ons het lekker geslaap op goeie ferm matrasse en die lugversorging en dakwaaiers werk goed. Die swembad was baie welkom in die hitte en is veilig omhein. Daar is 'n buite sambreel. Al die vensters en deure het goeie sif wat baie handig is om goggas en ape buite te hou. Twee nagte was te kort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Ideale kuierplek vir 'n wegbreek met vriende. Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was puik, het gewerk en silwerskoon. Pragtige uitsig en heerlike buite kuier- en braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dale R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Relaxing. Awesome service. Great view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Pragtig, skoon, netjies, gerieflik. Absoluut pragtig en skoon met die mooiste uitsig. Alles wat mens mag nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 606 Mabalingwe, Mabalingwe Private Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b7b057292f23153f6d9c694e5fbb3b0f679ea2dcbf63dd51ce8928a72ce75813d8077fc0dbd52d54c90600a5335f92568c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 606 Mabalingwe Mabalingwe Private Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.815181216398 28.058029212575
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang