Successfully reported

Davison Bush Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Maak asb. seker dat die Clearview Animal Shields te alle tye gesluit is om te verhoed dat bobbejane binnekom.
Enige skade wat binnenshuis deur diere veroorsaak word, sal vir die gas se rekening wees.
Moenie enige kos of drankies buite of op die oop safari-voertuig los wanneer julle nie daar is nie.

Gaste mag nie in die sitarea van die Sky Boma staan nie.

'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra fooi beskikbaar, maar moet vooraf gereël word.

DStv kan teen 'n daaglikse fooi geaktiveer word.

'n Oop safari-voertuig is teen 'n ekstra daaglikse koste beskikbaar. Dis die gas se verantwoordelikheid om die voertuig by die Mabalingwe-vulstasie vol te maak voordat hulle dit terugbring.

Rommelstrooi is verbode.

Maak asb. seker jy neem 'n vullissak saam op wildritte. Die vullisverwyderingspunt is agter die heining by die vulstasie naby die hoofhek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 606 Mabalingwe, Mabalingwe Private Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b7b057292f23153f6d9c694e5fbb3b0f679ea2dcbf63dd51ce8928a72ce75813d8077fc0dbd52d54c90600a5335f92568c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 606 Mabalingwe Mabalingwe Private Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.815181216398 28.058029212575
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang