Successfully reported

De Kleine Herberg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Cecile M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

My kuier by De Kleine Herberg was baie lekker. Ek sal vir seker weer daar inboek. Ek is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou van De Kleine Herberg en het my verblyf daar baie geniet. Dis 'n baie mooi en gerieflike gastehuis, en dis in 'n stil area van Durbanville geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
De Kleine Herberg
Dankie Cecile. Bly jy het jou tydjie by ons geniet. Altyd welkom.

Cilliè B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie lekker gebly, sal definitief weer kom. Ons bly altyd baie lekker by Amanda-hulle as ons af kom Kaap toe. Sal weer die Kleine Herberg kies volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
De Kleine Herberg
Dankie. Altyd welkom.

Dr Jackie V
1 nag
5.0
Nov 2021

Die beste! Dit is in my opinie die beste verblyf wat ek ooit ondervind het! Skoon en netjies met al die geriewe wat jy nodig het! Ongelooflike waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
De Kleine Herberg
Dankie Jackie! Altyd welkom.

Wihan V
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2021

Ek was in Kaapstad vir werk en het by De Kleine Herberg gebly. Dit was uitstekend. Die Krugers het agteroor gebuig om my te help met enige navrae. Alhoewel dit nie deel was van die paket nie het ek 'n paar keer pannekoek gekry. Ek sal hul verseker weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
De Kleine Herberg
Dankie Wihan. Altyd welkom!

Jan Willem R
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Lekker en gerieflik. Pragtige omgewing, ingerig met alles wat mens sou benodig, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
De Kleine Herberg
Dankie Jan Willem.Altyd welkom. Amanda Krüger

Riaan R
1 nag
5.0
Aug 2019

Puik netjiese verblyf. Puik netjiese verblyf met als wat jy nodig het. Eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie vir als. Julle is puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan F
1 nag
5.0
Feb 2019

Ruim, gemaklik en baie skoon. Amanda is 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou, haar plekkie is baie mooi, ruim en skoon. Ek het regtig baie lekker geslaap met 'n baie gemaklike dubbelbedmatras. Die plekkie het 'n toegeruste kombuis, maak dit maklik vir eie gebruik. Restaurante baie naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina M
1 nag Besigheidsreis
4.6
Sep 2019

Kort, vinnige, maar heerlike verblyf. Ek het heerlik gebly, kan enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnnie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2019

Gemaklik, netjies, alles wat benodig kan wees, rustig en dankie. Ons was baie vriendelik ontvang in 'n netjiese en gerieflike woonplek. Ons kan De Kleine Herberg enige tyd aan enige voornemende besoekers aanbeveel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Shaneathe N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2019

Gevoel soos 'n familiehuis. Dankie Amanda, Anton en Ada. Waarde vir jou geld en nog baie meer as net basiese dinge is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R950
R 950 R 855
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Uintjie Close, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5439b7c064d5871059e7431a54b20afb7ab95f1c0bb30f5dff17e16a0e2fe51e710379a4c25689fd824af3ffcc6e3ecfe5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 14 Uintjie Close Vierlanden 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.804010637712 18.659068644046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang