Successfully reported

De Old Drift Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
André C
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Wow, die beste. Absoluut uitstekende verblyf. Beste gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lieflike verblyf vir familie naby Addo Park. Baie lekker gebly, die plekkie was netjies en veilig. Kinders het van die speelparkie gehou, ontbyt was heerlik, het ook een aand aandete gehad wat almal terdeë geniet het. Dames wat daar werk was altyd vriendelik en behulpsaam. Net so 10-15 min se ry van Addo Nasionale Park af en daar is 'n Spar naby geleë vir inkopies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Nice place to stay. We enjoyed the cottage, the location, and the game drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kerryn A
1 nag Saam met vriende
3.8
Jul 2025

Great accommodation but awful, overpriced food. We were welcomed by someone who was not the host and never met the host at all; she was very friendly though. The room was lovely and had a very big comfy bed. Nice bathroom, but the rest of the place is tiny and hard to move around in. Nice complementary water, coffee, tea, and welcome chocolate; however, very little milk was available for four adults that were staying. I would have brought my own if I knew that basically only two people could put milk in their coffee. The options for food at the restaurant were not great, grossly overpriced, and served cold. The dessert was delicious though. Overall, the stay was great, but the food and the price of it were very off-putting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Rubi D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Amazing. My stay was absolutely awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Heerlike verblyf, gasvryheid, heerlike etes, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-ann D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Perfek vir ons gesin. Ons het die naweek weg so geniet. Ons dogtertjie van 2 het haarself om gespeel met die 2 honde, sy het die beeste ook natuurlik baie geniet. Die ete was baie lekker en die vriendelikheid en hulpvaardigheid van die personeel besonders. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Vir die prys het ek minder verwag. Daar was twee baie oulike honde wat heeltyd by ons kom lê het. Dit was 'n wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Ou Drift Farm, Off the R335, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkZWE4YmY0LWNlMGQtNDM0My04YWUzLTBiZDBiZGQ2MDczNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 De Ou Drift Farm Off the R335 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.572369865348 25.669330358505
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang