Successfully reported

De Oude Kraal Country Estate & Spa

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Matsepiso K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beautiful and relaxing place with delicious food. We had a wonderful stay at the place of tranquility and nature birds. The food was beautiful and delicious, and our host was wonderful. Definitely returning soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gasvry, veilig en ons sal weer gaan kuier! Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geoff W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Great overnight option for families with dogs. Very nice place to stay on a journey with family. Next time, I will try to get there earlier to enjoy some of what's on offer with the kids. Very accommodating, as initially we asked for braai packs but then realised we would be there too late and asked whether the food could be cooked for us, which it was and was ready on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker! Befoinks! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrienne K
1 nag
5.0
Jan 2025

Heerlike Vrystaat plaaskuier! Oude Kraal is vir ons 'n gereëlde stop op pad terug van 'n Desember vakansie af. Ons was nog elke keer gasvry ontvang en dit is lekker om 'n vakansie daar af te sluit. Ons kan die aandete ook beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Really enjoyable. Incredible. Really an amazing place to stay and to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Len E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Uit die boonste rakke. Groot voorreg om daar te kon oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Die 4-gang ete was baie lekker. Slaapplek skoon en netjies. Die kos is baie goed en die kamers is voldoende en skoon. Een ding wat my pla, is dat die plaasopstalle en trouvenue nie netjies is nie. Ek sal graag op 'n plaas wil rondloop wat meer natuur is en minder vervalle geboue en onsuksesvolle projekte is.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alwyn C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing plek, kon net een aand oorbly, maar beplan al reeds ons volgende besoek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerhard & Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R2 185
R 2 185 R 1 967
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 185
R 2 185 R 1 967
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 185
R 2 185 R 1 967
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N1, Farm District Tierpoort, 35 km from Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYJEAdV7PG6Mq5K6YV0iKDnaREiwIQTxhCDHPvYgF81oNJJoFOt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 185 nouVanaf R1 967 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Off the N1 Farm District Tierpoort 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.38370682269 26.081527878705
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang