De Oude Kraal Country Estate & Spa
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Tuinkamer
- Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
- Tuinsuite
- Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
- Merino Farm Gesinskamer
- Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
- Merino Farm Kamer
- Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word en moet in die tuin met leibande bly as gevolg van vrylopende ganse, eende en hoenders.
'n 4-gang-lekker-aandete is beskikbaar teen 'n addisionele fooi per persoon, met bespreking noodsaaklik. Spesiale eksklusiewe geleenthede kan afsonderlike aandetepryse hê.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the N1, Farm District Tierpoort, 35 km from Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang