De Waterkant Piazza
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            De Waterkant Piazza is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die De Waterkant Piazza-kompleks in die pragtige en historiese De Waterkant Village.
Hierdie woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met puik, wit katoenlinne. Die eerste badkamer het 'n instapstort en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. 
Die kombuis is goed toegerus met 'n vierplaatstoof-en-oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n etenstafel en stoele, 'n staanwaaier, gemaklike banke en 'n platskerm-TV.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig op Tafelberg. Gratis parkeerplek word voorsien.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 70
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink De Waterkant Piazza het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang