Successfully reported
+64

De Wawielhuis Calitzdorp

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Lourens Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R920 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Wawielhuis Calitzdorp is in die bekoorlike skilderagtige dorpie Calitzdorp geleë op Roete 62, in die hartjie van die Klein Karoo. De Wawielhuis en PaSeHuys is albei in die vroeë 1900's gebou en hierdie huise in Victoriaanse styl spog met oregon-dennehoutvloere en hoë plafonne. Die instansie is stapafstand vanaf 'n paar uitstekende restaurante, en verskeie winkels, en bank OTM'e.

De Wawielhuis bied verblyf in twee huise en 4 kothuise wat saam bespreek kan word, of as 'n geheel vir gesinsbyeenkomste, troues of groter groepe.

Die huis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n sitkamer en eetkamer en 'n braai-area. Die huis is ingerig met ou antieke meubels. Die kothuise het elkeen 'n slaapkamer, 'n en suite-stort, 'n kombuis en 'n onderdak-patio-area. Beide die huis en die kothuise is volledig gemeubileer en toegerus met al die nodige toebehore.

Die instansie is volledig ommuur met 'n 2 m baksteenmuur, en het 'n gemotoriseerde hek en skaduparkeerplek. Kom geniet die skoon lug en rustigheid. Rolstoel vriendelik

Ons bied nog 'n huis en 'n kothuis (genoem PaSeHuys en Rooiberg Cottage) - die eiendom is opgeknap met 'n nuwe badkamer en kombuis. PaSeHuys beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n sitkamer en eetkamer, 'n braai-area en veilige parkeerplek. Rooiberg Kothuis het 'n dubbel en 'n enkel met aparte badkamer (stort, toilet en wasbak).

PaSeHuys and the Rooiberg Cottage is by 'n aparte adres geleë, maar steeds stapafstand van die Huis af.

Ons fasiliteite kan 17 persone huisves.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shadley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 9 Lourens Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Wawielhuis Calitzdorp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Lourens Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0ZDk1OWE3LTljZDMtNGZjNS1iNDlkLWEzMjdkNzYwMjg0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 9 Lourens Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.531324492737 21.690672191016
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang