Winelands Golf Lodges 14
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R195.00 per bespreking
- Skoonmaakfooi van R770.00 per bespreking
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
ID/paspoort word vereis by inklok.
Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n komplimentêre mid-verblyfskoonmaak met vars linne insluit.
Gaste sal afslagtariewe by die Pro-Shop ontvang vir hul gholfbespreking, komplimentêre wynproe by Kleine Zalze Winery, en spesiale aanbiedinge by die Camelot Spa.
Die eiendom het 'n omskakelaarstelsel se beurtkrag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang