Delux Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 7th Avenue, Juba Park, Volksrust, 2470, Mpumalanga
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Delux Gastehuis in Juba Park, Volksrust, bied gemaklike en ruim selfsorgverblyf met uitsig oor die Majuba-berge. Hierdie gastehuis is ideaal vir sakereisigers en korttermynverblyf.
Die eiendom bestaan uit suites met 4 slaapkamers, insluitend die Enkelkamer met Berg-uitsig, die Standaard Enkelkamer en die Deluxe Enkelkamer, elk met 'n en suite-badkamer, terwyl die Ekonomiese Enkelkamer 'n privaat badkamer het.
Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, broodrooster, oond, stoof, eetgerei en breekware, sowel as strykgeriewe en sitplek. Elke suite het 'n yskassie, 'n lessenaar, 'n TV, 'n elektriese kombers en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eiendom beskik oor 'n rugsteun-elektrisiteitsgenerator en bied gaste gratis WiFi, veilige parkering en 'n braai-area. Slim-TV's bied toegang tot Netflix, YouTube-kanale en OpenView TV-stroming vir ekstra vermaak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 11 7th Avenue, Juba Park, Volksrust, 2470, Mpumalanga
- Gaste dink Delux Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 7th Avenue, Juba Park, Volksrust, 2470, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang