Successfully reported
+63

Desert Dreams Bed and Breakfast

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 John Muafangejo Street, Walvis Bay, Erongo
  • Vanaf R580 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Desert Dreams B&B bied gerieflike verblyf in Walvisbaai.

Die gastehuis bied 'n keuse van privaat kamers vir tot 2 gaste. Die kamers het driekwartbeddens en koningingrootte-beddens en privaat badkamers met storte en toilette. Linne, handdoeke en toiletware word voorsien. Elke kamer het 'n waaier, 'n TV met Showmax en Netflix, WiFi-toegang en 'n kroegie. Twee van die kamers lei na 'n privaat binnehof en is toegerus vir semi-selfsorg met 'n kombuisie.

'n Buffet-ontbyt is ingesluit en kan van 'n spyskaart af kan bestel word.

Hier is 'n gemeenskaplike grasdaklapa in die binnehof.

Veilige parkeerplek in 'n motorhuis is beskikbaar. Ongelukkig kan troeteldiere nie akkommodeer word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mark M
Besigheidsreis
5.0
Sal definitief weer daar kom bly. Was baie tevrede met die verblyf.
Jul 2025
Hetta B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer gaan. Baie netjies en gasvry. Geen klagtes.
Apr 2025
Anneke A
5.0
Ek gee dit 'n 9 uit 10. Fantasties! Netheid en veiligheid is tops. Sal dit met vrymoedigheid aanbeveel aan enige iemand. Ns. Die ingeslote ontbyt was ...
Sien meer
Apr 2025
Olly D
5.0
The people were so kind. It was awesome. Thank you for the lovely stay. The breakfast was delicious, and your warm welcome was apprecia...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Rene P
5.0
Just what I needed. Ek het lekker gebly by Desert Dreams.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2 John Muafangejo Street, Walvis Bay, Erongo
  • Gaste dink Desert Dreams Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 580
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 580
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 John Muafangejo Street, Walvis Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a59fe9a24b4ef84a75ef791dd4a1007e7e582e0e1eaf9a07b24a76085dba3c76f4391b90c50ab050cd670ac59a8acf6618b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 1 mens 14 5 1 5 2 John Muafangejo Street Walvis Bay Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.962207989033 14.502031408949
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang