Successfully reported

Desert Palace Hotel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Heinrich D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sakpas en netjies. Het lekker gebly en sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
1 nag
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld met aangename, vriendelike personeel. Waarde vir geld met aangename, vriendelike personeel. Mooi gebou met die Upington Golfklub as onmiddellike bure. Fasiliteite baie netjies en skoon. Verblyf was 'n aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roslyn N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik ontspannend. Baie lekker gebly, ruim kamers, goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Tidy, convenient and helpful staff. Very convenient and nice rooms. Staff of the hotel and restaurant are very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Netjies en gerieflik. Baie gerieflike verblyf met alles wat jy benodig. Restaurant was ongelukkig toe op Sondag aand, en moes in die dorp inry om te gaan eet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Very good. Lovely, and we could eat at the restaurant, no driving necessary.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Antoneth M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Kalahari Oornag. Vriendelike personeel en kamer was skoon. Die waterfontein in die binnetuin bied 'n rustigheid. Ongelukkig het ons aircon remote nie battery ingehad nie, maar het dit ontvang op navraag. Daar is ook nie 'n beker om water in die ketel te gooi nie en die ketel pas nie onder die wasbak kraan nie, was bietjie ongerieflik. Verder was ons kasdeure foutief en die kluis was ook buite werking. Ek bedryf self akkommodasie en instandhouding is noodsaaklik, 'n koue water en melk in die yskas is altyd welkom, ons het dit gemis in die kamer. Die swembad is mooi en heerlik om in af te koel, ons het ook die putt-putt geniet. Daar het 'n sportgroep ook tuis gegaan, so ons het nie geleentheid gekry by ten-pin-bowling nie, maar daar is 4 kort bane. Opgesom - basiese verblyf wat aandag kort, oulike aktiwiteite.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Louis K
1 nag
4.4
Sep 2025

Goeie oornag. Ek het lekker gebly, vir seker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Ons het lekker geslaap. Dit was baie lekker gewees, maar hulle kan beter koffie voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Deslin M
Kort verblyf
4.2
Sep 2025

Kon lekker rus voor. Ek weer die pad moes aandurf. Die verblyf was bekostigbaar en baie netjies, net wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Elvida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 640
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 640
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1, Golf Course Road, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3YzJmM2Y2LTdkNWYtNGRkNS04MjFiLTRkMDEyNjhjZGZhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 Erf 1, Golf Course Road Keidebees 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.427050161068 21.299615188947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang