Diaz Beach Club 501
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Beach Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            Dié moderne selfsorgwoonstel is in die veilige Beach Club-kompleks geleë en bied 'n lieflike uitsig oor Diaz-strand in Mosselbaai. Die kompleks is regs langs die Diaz Strand Hotel met restaurante en die befaamde waterwêreld.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en derde kamer het ’n dubbelbed. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n mikrogolfoond. Die eetarea bevat 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n TV met DStv. Die sitkamer lei na 'n balkon wat oor die swembad en see uitkyk. WiFi is ook beskikbaar.
Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar en daar is braaigeriewe langs die kompleks se swembadarea. 'n Weber-braai is op die balkon beskikbaar.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Beach Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Diaz Beach Club 501 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Beach Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang