Diaz Beach House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Karveel Crescent, Diaz Beach, Mossel Bay, 6507, Wes-Kaap
- Vanaf R975 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Diaz Beach Guesthouse is net twee minute se stap vanaf die hoofstrand in Diazstrand, Mosselbaai, geleë. Die gastehuis is sentraal geleë met maklike toegang tot die N2-snelweg.
Dit bied ruim en gemaklike slaapkamers, elk met 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die kamers is toegerus met haardroërs, satelliet-TV's, WiFi en 100% wit katoenperkallinne. Elke kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en braaipan. Gaste is ook welkom om die gemeenskaplike braai-area te gebruik.
Geriewe in die omliggende gebied sluit in 'n skemerkelkie-lounge, Diaz Beach Water World, 'n spa, 'n haarsalon en 'n verhitte binnenshuise swembad. Mosselbaai word omring deur wildplase, uitstekende gholfbane, veilige strande, aangename see-aktiwiteite en 'n wye verskeidenheid inkopiegeleenthede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hercu Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 67 Karveel Crescent, Diaz Beach, Mossel Bay, 6507, Wes-Kaap
- Gaste dink Diaz Beach House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Karveel Crescent, Diaz Beach, Mossel Bay, 6507, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang