Die Anker
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Baumeester Street, Velddrif Quays, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Die Anker is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis vir tot 8 mense in Velddrif aan die Weskus, en is slegs 100 m van die Bergrivier af.
Die dubbelverdiepinghuis bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Twee van die slaapkamers is ingerig met koningingrootte beddens en het en suite-badkamers met storte, toilette en 'n handwasbak. Die hoofslaapkamer het lugversorging. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en handwasbak. 'n Gaste-toilet is ook op die grondvloer beskikbaar, sowel as 'n warmwater-buitestort.
Die groot oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die ontbyttoonbank of die etenstafel met sitplek vir 8 mense geniet word.
Die leefarea en die 2 groter slaapkamers is toegerus met TV's met stroomkanale, en WiFi is beskikbaar. Die leefarea sluit ook 'n ingeboude braai-area en 'n gasbraai in.
Parkeerplek is beskikbaar in 'n enkele outomatiese motorhuis, wat toegerus is met 'n wasmasjien. Buitebraaigeriewe is beskikbaar om 'n visbraai te geniet en die sonsondergang te kyk.
Die Anker is 700 m vanaf verskeie restaurante en gaste kan rivierbootvaarte geniet, op die Bergrivier roei, swem by die nabygeleë strande en voëlkyk op die rivier doen. Vredenburg is 24 km weg, en Langebaan en Club Mykonos is slegs 40 km weg vir gaste wat daarvan hou om te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 10 Baumeester Street, Velddrif Quays, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Anker het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Baumeester Street, Velddrif Quays, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang