Successfully reported
+55

Die Ark Kampterrein en Kamers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Hooggeleë Farm, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Vanaf R560 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Ark Kampterrein en Kamers bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas, sowat 5 km buite die klein dorpie Koringberg in die Wes-Kaap. Hierdie eiendom is ideaal vir groepverblyf of gesinne wat op soek is na 'n rustige ontsnapping weg van die stad se gewoel.

Gaste het 'n keuse tussen 7 kamers, afhangende van hul behoeftes. Daar is 2 kamers apart van die 5 stalkamers beskikbaar. Die verblyf beskik oor gemaklike beddens, linne, gemeenskaplike kombuisgeriewe, gemeenskaplike ablusieblokke en WiFi. Toegang tot en gebruik van die volledig toegeruste kombuis is slegs beskikbaar vir gaste van die Stalkamers. Gaste moet hul eie handdoeke en bykomende komberse saambring indien dit nodig sou wees.

Dié eiendom het toegang tot braaigeriewe, parkeerplek van die straat af, 'n speelarea vir kinders, 2 gemeenskaplike swembaddens, en verskeie voetslaan- en 4x4-roetes op die perseel. Piketberg is sowat 21,5 km ver en Moorreesburg is 14 km ver, waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bregda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • N7, Hooggeleë Farm, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Ark Kampterrein en Kamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 560
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 560
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Hooggeleë Farm, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb83c906ca9cb7544f8edd3d12e6a08c4a43bf360b6ea28154a3d292467a967706ca9513b85f48d819f7f560dbf7fc9a7ed33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 N7 Hooggeleë Farm 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.0506729 18.6962984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang