Successfully reported
+36

Die Boom Guest Farm

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L63 Portion 47 of Farm Buffelsvley, 25 km from Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Boom Guest Farm bied heerlike oornagverblyf in Boerboomskraal in die Watervalsriviervallei tussen Burgersfort en Lydenburg langs Sharalumbi Wildlife Estate. Dit is 'n wonderlike opsie vir reisigers of oornaggaste wat 'n troue in die omgewing bywoon.

Die gastehuis bied verblyf in 3 kamers met lugversorging wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n TV in. Buite is daar 'n stoep met buitemeubels en 'n uitsig op die berge.

Die gasteplaas word via 'n 800 m-grondpad bereik. Die lodge spog met 'n swembad en is sowat 2 km vanaf Buffelsvley Guest Farm and Wedding Venue, 25 km vanaf Lydenburg en 30 km vanaf Burgersfort geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • L63 Portion 47 of Farm Buffelsvley, 25 km from Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Die Boom Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L63 Portion 47 of Farm Buffelsvley, 25 km from Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a05639a936a5b63eb4693995c1d61ab483096bff8d51213dfd87994d3dd656443c3f6d55228a31ce7b9abcaee44c5897654?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 L63 Portion 47 of Farm Buffelsvley 25 km from Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.88756898875 30.301736797562
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang