Successfully reported

Die Boshuis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R300.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Okt 2025 tot 2 Nov 2025.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Gaste word vriendelik versoek om hul eie swem- en badhanddoeke saam te bring.
Die Boshuis voorsien 10 liter drinkwater; indien gaste meer benodig, word hulle versoek om addisionele voorraad saam te bring.
Maak asseblief seker dat u al u eie kos en noodsaaklikhede saambring, aangesien die winkel in Leeupoort baie klein is en slegs basiese items soos brood, koeldrank en ys aanhou.
Brandhout is by die eenheid beskikbaar teen R35 per sak en kan direk met die gasheer gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 115 Dwarf Green Path, Leeupoort Vakansiedorp, 0486 , Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2000f07560d813ca524cad0d571ed0a91d583bc365acf2105bb2ad4732b7b66cb66352063b87e6d5c3880a1bb23510bc6feb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 4) 115 Dwarf Green Path Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.923816163479 27.63237208128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang