Die Boskaravaan
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Warmbaddens kan vooraf verhit word teen 'n ekstra koste. Neem asseblief kennis dat dit ongeveer 1 tot 2 uur neem vir die houtvuurbad om die verlangde temperatuur te bereik.
Gaste moet 4,5 km op 'n grondpad ry om die eiendom te bereik. Dit is oor die algemeen geskik vir die meeste voertuie, maar dit word aanbeveel om padtoestande na te gaan voor bespreking.
Neem asseblief kennis dat die eenheid nie troeteldiervriendelik is nie.
Snapborde, drankies en etes is beskikbaar teen 'n ekstra koste by die nabygeleë lapa, indien vooraf gereël.
Harde musiek, oormatige drinkery en vernietigende gedrag is streng verbode. Gaste wat nie hierdie reël respekteer nie, kan beboet word en gevra word om die eiendom onmiddellik te verlaat.
Vuurmaakhout is beskikbaar om op die plaas te koop, maar gaste is welkom om hul eie saam te bring.
'n R500 skoonmaakfooi is van toepassing, maar dit is opsioneel en nie verpligtend nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietkuil, Suurbraak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang