Die Boskaravaan
Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietkuil, Suurbraak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap
-
Vanaf
R860R516 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Boskaravaan is 25 km buite Swellendam geleë, op pad na Heidelberg. Hierdie unieke wegbreekplek bied 'n onvergeetlike verblyf in 'n bekoorlike omskepte karavaan, ideaal vir 'n rustige ontsnapping in die natuur.
Die karavaan bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskas, sowel as breekware en eetgerei. Die eenheid werk op sonkrag en 'n donkiestelsel vir warm water, en dit beskik ook oor 'n privaat houtvuur-warmbad vir uiteindelike ontspanning. Daar is ook braaigeriewe op die patio.
'n Nabygeleë lapa huisves 'n winkel waar gaste brandhout, braaivleis, konfyt, olywe, ys en ander noodsaaklikhede kan koop. Gaste kan ook ontbyt, suurdeegbrood, pizzas, melkskommels en skemerkelkies vooraf bestel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Charl Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Rietkuil, Suurbraak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Boskaravaan het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietkuil, Suurbraak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang