Successfully reported

Die Dekkers Self-Catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Stephan O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Ontspanne en rusting. Ja, baie lekker kamers met genoeg ruimte. Baie vriendelike eienaar en help graag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Dekkers Self-Catering
Dankie vir die positiewe terugvoer, Stephan! Dit was heerlik om jou en jou familie hier te hê! Die meisiekinders het dit terdeë geniet! Maak weer so!

Anita W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Pleasant. Thank you. Very basic but all needs covered. Host very friendly and helpful. Shower could do with an upgrade.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Dekkers Self-Catering
Dankie vir jou positiewe kritiek en terugvoer. Dit was gaaf om jou en jou gesin hier te hê.

Lourens Cornelius B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Uitskekende. Baie lekker gebly. Uitskekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Dekkers Self-Catering
Baie dankie vir julle goeie review! Dit was 'n vreugde om julle hier te hê! Hoop om julle weer te sien!

Ankia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Goed ingerigte eenheid. Vriendelike eienaar op perseel. Netjies. Veilige area. Vir seker! Sal weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretchen M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gemaklik, asemrowend mooi! Stylvol. Goeie dag, ons het baie lekker gebly in ons eenheid, alles is baie gerieflik en het niks te kort gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandre A
1 nag
5.0
Jul 2025

We stayed over for a night while visiting family and were taken very good care of. Had a great stay at Die Dekkers. It was a neat and homey place with very friendly and helpful hosts. Will definitely be staying there again in the future. Was baie lekker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Great value for money. Clean, neat, friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Lekker. Gebly, dankie. Sal weer daaroor slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Dekkers Self-Catering
Dankie vir julke dankie! Kom asb. weer!

Migiel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker en rustig. Eienaar baie gasvry en vriendelik. Baie lekker en rustig. Eienaar baie vriendelik en gasvry. Sal beslis weer by Die Dekkers oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Dekkers Self-Catering
Dankie vir die 5 uit 5 terugvoer, Migiel! Hoop om jou vorentoe te sien as jy hier kom werk!

Lizelle B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Tevrede. Netjiese plek! Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Gloucester Ave, Dalview, Brakpan, 1541, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NjU1Zjk2LTY0OGEtNGY2MC1hZGU3LTI3ZGFiODQ4NmU0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 80 Gloucester Ave Dalview 1541 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.254291823093 28.341396093255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang