Successfully reported

Die Hartbeeshuisie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Louis V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Baie geniet. Ja, baie dankie, lekker atmosfeer en baie wild om te sien in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjorie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ongelooflik rustig, netjies & veilig. Die Hartbeeshuisie was fantasties. Perfek vir afsluit in die natuur. Die huis is netjies en het alles wat nodig is om 'n lekker wegbreek te hĆŖ! Sal beslis nog baie daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Sal definitief dit weer doen. Ons het 'n onvergeetlike naweek gehad en sal dit graag weer wil doen in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charly V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Rond reis in Krugerpark en Marloth Park. Ons is 'n gesin van vier met twee volwasse seuns van Nederland. Wat 'n oorweldigende plek om te bly. Ons was daar in die Suid-Afrikaanse winter, so ongelukkig was daar kaal bome. Omdat alles oop was, het ons 'n beter uitsig gehad op al die wildlewe wat daar rondgeloop het. Elke oggend is ons wakker gemaak deur die mees indrukwekkende diere: vlakvarke, bokke, wildebeeste en die indrukwekkendste koedoes. Dit was te mooi om te ervaar, maar as ons weer die kans kry, sal ons beslis hierheen terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Hartbeeshuisie maak jou sommer vinnig lief vir die bos! Ons het die week baie geniet, die plekkie is skoon en het als wat jy sal benodig. Die Spar is baie goed! Die Kruger wildtuin is sommer om die hoek. Ons het lekker dierkos by Daisy's gekoop om die trop kudus, zebras, bosbokke, vlakvarke ens. te voer, terwyl ons hul lekker vanuit die lapa of Jacuzzi bekyk. Dankie, jou plek is baie spesiaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Enjoyable. Awesome place to stay and close to everything within Marloth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderlike kuier in die Hartbees huisie. Baie lekker gekuier by die Hartbees huisie. Lekker om die diere te sien kom inloer. Baie skoon en netjies. Sal beslis weer doen. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Fantasties. Fantasties, alles wat jy nodig het om te rus en ontspan, veral die Jaccuzi. Tweede keer wat ons daar bly en sal elke keer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Lovely location & plenty of animal visitors. Wonderful last minute weekend away, the property had everything that we needed. We were visited by many animals during the day and night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Peaceful. Such a peaceful and wonderful place to visit, quiet and neat, and really relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2666 Hartbees Street, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2af595d0d7f94afda54823fc2a700a6812470b5260fd1ca056747df1f1078004c3f14f95a1b8067c45738af001c52ee9b11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag (plek vir 6) 137 5 1 5 2666 Hartbees Street Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.344333335848 31.787442186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang