Successfully reported

Die Koffiehuis

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Bertus D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Alles was in plek. Dit is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja W
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Gemaklik en netjies. Heerlik warm geslaap en alles was so netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Koffiehuis
Baie dankie vir die lekker kuier. Ons sien julle graag weer.

Karen O
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Lekker gebly. Lekker heaters en elektriese komberse in al die kamers. Baie lekker gebly. Johanna het baie vinnig klein probleempies uitgestryk. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Die Koffiehuis
Dankie vir die lekker kuier. Hoop ons sien julle gou weer.

Aldo V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2025

Gerieflik, skoon. Kort opknapping buite. Elektriese kombers net op 1/2 van dubbel. Johanna is 'n juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Danie E
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

An effective fireplace on a cold night! A lovely house with an awesome fireplace that really works! It was -4.5 degrees outside in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Die Koffiehuis
Thank you for the visit, Danie and family. We hope to see you very soon.

Mathildi H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2025

Moderne gerief in die Karoo. Ons het onlangs in dié pragtige huis in Sutherland gebly en was aangenaam verras. Die huis is onlangs opgeknap en kombineer moderne gerief met die rustigheid van die afgeleë Karoo-platteland – regtig die beste van beide wêrelde. Alles was netjies, stylvol en goed toegerus, en die stilte van die omgewing maak dit die perfekte wegbreekplek. Ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Die Koffiehuis
Dit was lekker om julle by ons huisie te hê. Ons sien uit na die volgende besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Piet Retief Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4839a2e1acea33a53829d38557070da0ba42dd264581f77ce4840347c4fec10d7ecdeeaece292a458f39c94022ddfe01648?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 6 Piet Retief Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.3982969 20.6596766
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang