Successfully reported
+6

Die Kothuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Marais Street, Bridgewater, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Kothuis is 'n lieflike selfsorgkothuis in die dorpie Somerset-Wes. Die eenheid is 'n kort entjie se ry vanaf 'n winkelsentrum, hospitale en 'n verskeidenheid wynlandgoedere.

Die akkommodasie met lugversorging het slaapplek vir 2 volwassenes met 2 kinders in 'n eenslaapkamer-eenheid. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl 'n slaapbank in die sitkamer beskikbaar is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en ketel. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, 'n TV en DStv in. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek met afstandtoegang word voorsien.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Helderberg Natuurreservaat, Erinvale Gholflandgoed, Cheetah Outreach, Country Craft Market en Strandstrand in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Amanda L
Gesin met klein kinders
5.0
Byeenkoms bygewoon. Ons verblyf by Die Kothuis was besonders aangenaam, alles is mooi skoon en ons was vriendelik ontvang. Baie beïndruk en sal enige ...
Sien meer
Okt 2025
Helen J
5.0
Uitstekend. Die kothuis is pragtig, veilig en gerieflik. Ons het baie lekker gebly.
Aug 2025
Jamandus L
Besigheidsreis
5.0
I enjoyed it and the place offered everything I needed. Nice and secluded. Neat and cosy. Ideal for 1 to 2 people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jp K
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs. Baie goeie kommunikasie. Huislik en gemaklik. Alles gehad wat ek nodig gehad het.
Aug 2025
Elizabeth H
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Very peaceful, relaxing. Could unwind. Would go back at any time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Abrie En Hermien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 4 Marais Street, Bridgewater, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Marais Street, Bridgewater, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f8238de6efa9130367e38a00280baf99e772fbbc4e7b342e5e6e69af88887688752b48f3baa0e862d5e5d8f3c36c054d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 137 5 1 5 4 Marais Street Bridgewater 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.091061540799 18.85249241475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang