Successfully reported

Die Kothuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Helen J
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Die kothuis is pragtig, veilig en gerieflik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamandus L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

I enjoyed it and the place offered everything I needed. Nice and secluded. Neat and cosy. Ideal for 1 to 2 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vriendelike ontvangs. Baie goeie kommunikasie. Huislik en gemaklik. Alles gehad wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Awesome. Very peaceful, relaxing. Could unwind. Would go back at any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

What a pleasure to be there. Will recommend any day. From arrival to departure was a pleasure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Veilige, voel soos huis verblyf. Baie lekker gebly, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Memorable, serene, home away from home. Had a wonderful experience. We enjoyed the peaceful and tranquil space and atmosphere. The place was on point with everything, e.g. neatness, cleanliness, safety, all necessary house utensils were available, the bed was even already warmed up by the time we arrived (and it was cold and rainy weather). A very kind, friendly and welcoming host. Our stay was very pleasurable indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prof Kobus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netjies en rustig. Baie aangename en veilige verblyf. Dankie vir die netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dion P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Waarde vir geld, skoon en netjies, sal weer daar bly. Baie lekker, dankie. Waarde vir geld, skoon en netjies, sal weer daar bly en vriende en familie aanbeveel om ook daar te bly. Ligging uitstekend vir reis tussen Limpopo en die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons kon nie vir beter vra nie. Fantastiese verblyf. Alles wat jy kan nodig hê, is daar. Die bed en beddegoed is uitstekend, die stort is baie goed. Die kothuis is regtig baie gerieflik, skoon en baie privaat. Ons sal beslis weer hier tuisgaan wanneer die geleentheid daar is. Hermien is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Abrie En Hermien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Marais Street, Bridgewater, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f8238de6efa9130367e38a00280baf99e772fbbc4e7b342e5e6e69af88887688752b48f3baa0e862d5e5d8f3c36c054d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 136 5 1 5 4 Marais Street Bridgewater 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.091061540799 18.85249241475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang