Successfully reported

Die Krip Gasteplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Diane M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfekte wegbreek uit die stad. Die Krip het alle verwagtinge oortref. Netjies, skoon en gerieflik, en die personeel was baie vriendelik. Mal oor die plaasatmosfeer, die stilte en ook die natuur. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig. Netjies. Gemaklik. Die Krip Gasteplaas is 'n vreedsame wegbreekplek wat gevul is met rustigheid, vriendelike personeel en wat hulle gaste se behoeftes eerste stel. Eenheid 6 is 'n topklas eenheid. Sal enige tyd weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tj E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker naweek wegbreek uit die stadsgedruis. Ons het verskriklik lekker gekuier in kothuis 6 vir 'n klein naweek wegbreek uit die stad gedruis. Die kothuis was skoon en netjies, en is goed ingerig met alles wat jy nodig het. Die personeel se gasvryheid was uitmuntend, en die kaggel was voorwaar 'n groot bederf op die koue naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vineshree A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Tranquility and relaxation. The stay was absolutely wonderful. The place is quaint and cozy. The staff are friendly and helpful. The place is clean and well kept. An amazing place if you're looking to unwind and relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dedre O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties en baie netjies. Ons het baie lekker gebly, dankie. Ons sal definitief weer kom. Al wat ons effens afgesit het, was die paddas in die swembad. Wou nie swem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netjies, skoon en gerieflik! Die Krip is die ideale wegbreek! Hoewel die eenhede nie 'freestanding' was nie, dat ons die eerste dag nie warm water gehad het nie en dat die WiFi nie baie goed werk nie, het ons steeds dit baie geniet en sal weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandla J. T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Pleasant. The place is situated in a very quiet place. I enjoyed my sea stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilber V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2024

Rustige paar dae gewees met hulpvolle, vriendelike mense. Baie rustige wegbreuk. Goed ingerig vir babas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja V
Kort verblyf
4.6
Des 2024

Peaceful and beautiful. We had a quiet and restful time. Definitely a place to relax and escape the hustle and bustle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 23, Vlakdrif, 1791, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe5d72de89f8ee76893953440477cd5863a808281c56bb2d05e907c00aa822da3cc4d109c535215353502404f2dafabaef65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Plot 23 Vlakdrif 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.993436804476 27.442014198021
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang