Successfully reported
+22

Die Kruik

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Collett Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R660 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Kruik is 'n selfsorggastehuis met een van die beste uitsigte op Horebberg. Dit is in die lieflike dorpie Clarens geleë, stapafstand van die dorpsplein af. Kom geniet die ontspanne en rustige atmosfeer.

Daar is 2 eenhede beskikbaar, elk met 'n aparte ingang. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Die dubbeleenheid kan tot 4 mense akkommodeer. Daar is 'n dubbelbed in die eerste kamer en 2 enkelbeddens, wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, in die ander kamer. Hierdie kamers deel 1 badkamer met 'n bad, 'n klein sitkamer en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, stoofplaat en mikrogolfoond.

Die enkel-eenheid kan tot 2 mense akkommodeer. Dit beskik oor 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie.

Clarens het baie restaurante, galerye en toeriste-aantreklikhede om te bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 202 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Marnu T
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi uitsig. Gasheer is vriendelik.
Sep 2025
Kopano K
Saam met vriende
5.0
It was fabulous. It was amazing, we really enjoyed ourselves.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Gert G
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige netjiese kuierplekkie. Die plek is baie netjies en die eienaar is baie vriendelik. Ons het heerlik daar gewoon.
Aug 2025
Monique T
Saam met vriende
5.0
Lekker rusplek na 'n 3-dag staproete. Baie lekker, skoon en veilig. Gasvrou baie vriendelik.
Mei 2025
Hanlie V
Saam met lewensmaat
5.0
Aie lekker. Alles was perfek. Gasvrou baie gaaf. Netjies en skoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 202

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 68 Collett Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Die Kruik het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 660
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 660
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Collett Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlHFTQyVZrWs9Mq5u90ofSKPx6kDExpXljP2t6JiQh2hUDm6cpF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 202 5 1 5 68 Collett Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.521614407713 28.417445974205
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang