Successfully reported
+15

Die Melkstal Breakaway

B&B
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N11, Bosmanpan Farm, Hendrina, 1095, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Melkstal Breakaway is op 'n plaas 10 km vanaf Hendrina in Kosmos-land geleë en bied gaste 'n ontspanne wegbreek omring deur velde.

Die Melkstal Breakaway bied gaste 'n keuse van gerieflik gemeubileerde kamers wat elk tot 2 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met 2 enkelbeddens, dubbelbeddens of koningingrootte-beddens, en het privaat badkamers met storte of baddens. Gerieflikheidshalwe word tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers voorsien en dit word Maandae tot Vrydae gediens. Neem asseblief kennis dat die kamers nie TV's het nie.

Ideaal vir 'n groep of gesin, die kamers kan ook saam met die kombuis en 'n onthaalarea vir 'n groepwegbreek bespreek word. Onderbroke selfoonontvangs is op die plaas beskikbaar.

Gaste kan ook volstruise, blesbokke en swartwildebeeste sien, of gaan fietsry en stap om die plaas te verken. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling.

Neem asseblief kennis, daar is 'n grondpad wat na die plaas lei. Die Melkstal Wegbreek het areas wat via trappe toeganklik is, en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • Off the N11, Bosmanpan Farm, Hendrina, 1095, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N11, Bosmanpan Farm, Hendrina, 1095, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACQ3OS2gdFJjOVi8uLizSOYLgf7fYH3pIKgIbypjEPPKam1KgUN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense Off the N11 Bosmanpan Farm 1095 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.098036404892 29.70839987656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang