Die Olyfhuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Holsdam Farm, Barkly West, 8375, Noord-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kom ervaar die rustigheid en gasvryheid van die Noord-Kaap by Die Olyfhuis, 'n eksklusiewe gastehuis op die Holsdam-plaas. Die plaas is 4 km vanaf Barkley-Wes op die Windsorton-pad geleë. Die Olyfhuis is die ideale plek om te ontspan.
Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste kan elke oggend 'n Engelse of kontinentale ontbyt in die eetkamer of op die stoep met 'n uitsig oor die plaas geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Joy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Holsdam Farm, Barkly West, 8375, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Olyfhuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Holsdam Farm, Barkly West, 8375, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang