Successfully reported
+129

Groendraai Accommodation

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 28 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C/o Protea Road en Eensaamheids Road, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R734 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Groendraai Accommodation is op die plaas Groendraai in die pragtige Klapmuts-omgewing geleë. Die ligging is ideaal en ons is ongeveer 2 km vanaf die N1 met Stellenbosch, Paarl, Wellington en Franschhoek almal binne 'n 20 km-radius. Daar is volop restaurante, wynplase, kuierplekke en vermaak vir kinders in die omgewing.

Verblyf word in 4 eenhede gebied. Die Ou Stal is oopplan en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit is 'n ou stal wat is omskep en baie van die oorspronklike struktuur het behoue gebly. Karoohuis bied slaapplek aan 5 gaste met 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n stapelbed. Die Wijnhuis bied slaapplek aan 5 gaste in 2 slaapkamers. Elke eenheid het 'n privaat tuin en braaigeriewe. Die Vinknes is 'n ruim eenheid wat slaapplek vir 6 gaste het. Daar is 2 hoofslaapkamers, 'n leefarea, kombuis, 'n privaat tuin en groot braaiput. Die Vinknes en Wijnhuis is elk met 'n wasmasjien, Gratis WiFi en TV met Netflix toegerus.

Die plaas bied hope plek vir luilekker wandelinge op die uitgestrekte grasvelde of gaste kan gaan swem in die plaasdam, vir Benny die bok en sy familie troetel of speel met die ponies. Gaste kan vir Elly, die boepensvark, of Egor, die vriendelike en mak kalkoen, voer. Word soggens wakker met die rustige gekwetter van die vinkies, verkyk jou aan die houtkappertjie of luister hoe die tarentale roep.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Karin K
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike, rustige, plaasatmosfeer, maar ook naby aan Paarl en Stellenbosch. Die plaasatmosfeer, met die natuur, dam, diere en stappaadjies was 'n he...
Sien meer
Mei 2025
Shirley S
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing break away from home. Groendraai was an absolute hit for our grandchildren. They enjoyed the animals and Tessa the Labrador, a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Anita D
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing! Baie netjiese plekkie met baie om te doen vir die kinders.
Apr 2025
Hennie V
Saam met vriende
5.0
'n Voortreflike kuier by warm, gasvrye mense en diere en aangename verblyf! Ons het baie lekker gekuier. Ockert en Annene is baie gasvry en het uit hu...
Sien meer
Feb 2025
Mimi O
Saam met lewensmaat
5.0
Huis weg van huis . Altyd 'n heerlike kuier by Groendraai!
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • C/o Protea Road en Eensaamheids Road, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Groendraai Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 734
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 734
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 734
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C/o Protea Road en Eensaamheids Road, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec75ce651f8d294bc9f60cf5431aed909414373906472c5f6ae00baf9b01c0016fbf81c4a65125627a483b2b17d4506345ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R733 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 C/o Protea Road en Eensaamheids Road Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.790803589548 18.858994550965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang