Successfully reported

Groendraai Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Karin K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Gerieflike, rustige, plaasatmosfeer, maar ook naby aan Paarl en Stellenbosch. Die plaasatmosfeer, met die natuur, dam, diere en stappaadjies was 'n heerlike wegbreek en kuierplek vir ons. Het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons sal maklik weer gebruikmaak van Groendraai se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Relaxing break away from home. Groendraai was an absolute hit for our grandchildren. They enjoyed the animals and Tessa the Labrador, as well as the dam. Annene and her hubby were very friendly and helpful. I would recommend Groendraai to anyone needing a break away from home. We look forward to visiting again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Amazing! Baie netjiese plekkie met baie om te doen vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

'n Voortreflike kuier by warm, gasvrye mense en diere en aangename verblyf! Ons het baie lekker gekuier. Ockert en Annene is baie gasvry en het uit hul pad gegaan om ons te help en tuis te laat voel. Selfs die diere was baie vriendelik en ons het dit baie geniet om al die plaasdiere te ontmoet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mimi O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Huis weg van huis . Altyd 'n heerlike kuier by Groendraai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lovely and thanks to the host who was amazing and understanding. Our stay was too short but lovely. Comfortable with the key amenities available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Heerlik gebly. Ons het weereens heerlik gebly by Groendraai Akkommodasie! Die nabyheid aan die N1 en wynplase maak hierdie plekkie perfek. Ons sien al klaar uit na ons volgende besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia S
Kort verblyf
4.6
Mrt 2025

Friendly and accommodating. Kids loved the 'Farm live' flair.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wayne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Rustig gebly en vuurtjie gemaak na 'n dag van verkenning. Ons het heerlik gebly, Groendraai is baie goed geleë. Gasvrou se aanbevelings was in die kol.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 734
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 734
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 734
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C/o Protea Road en Eensaamheids Road, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec75ce651f8d294bc9f60cf5431aed909414373906472c5f6ae00baf9b01c0016fbf81c4a65125627a483b2b17d4506345ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R733 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 C/o Protea Road en Eensaamheids Road Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.790803589548 18.858994550965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang