Successfully reported

Die Perdestal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Fanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ongelooflike en huis weg van huis! Hierdie is regtig die beste plekkie wat ons nog ooit by gebly het. Die huisie is so goed toegerus en die diens van die eienaars is merkwaardig. Met die intrapslag voel mens tuis en die tuisgebakte brood is beslis 'n wenner. Ons sal definitief teruggaan. Dit voel soos huis en die natuurskoon is merkwaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely hosts & little surprises. We had a lovely stay at die Perdestal, the hosts were absolutely lovely. Beautiful little surprises like rusks & fresh flowers really made us feel welcome. We would definitely recommend die Perdestal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geo J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Van der beste. Uitstekend. Onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyne B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

A great stay. A delightful cottage set against the old ruins of a previous barn. Lovely interior, very peaceful. We enjoyed the delivery of fresh farm bread on arrival and relaxing walks in the rolling hills on the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Rustigheid en gasvryheid was uitstekend! Ons het baie lekker gekuier op die plaas. Daar is alles wat jy nodig het in die huis. Dis stil en rustig met mooi uitsigte. Die plaas honde het vir ons kom kuier in die huis en die kinders het dit baie geniet. Die eienaars wil regtig hê jy moet jouself geniet en as jy gasvryheid in die woordeboek moet opsoek, sal jy 'n foto van hulle daar kry . Ons het met ons aankoms 'n vars gebakte brood ontvang en op ons 2de dag vars plaas eiers! Ons kan die plekkie vir almal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

El-ri G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Veilig, luuks, beeldskoon en gemaklik. Die kuier by die Perdestal was wonderlik. Na 'n false start het ons uiteindelik weggetrek om verjaarsdagnaweek te kon vier. Martelize was ons verskriklik tegemoetkomend en 'n warm broodjie en 'n warm vuur het ons ingewag. Ons hondepoot, Jack, kon ook die naweek op die plaas geniet. Die Perdestal is heeltemal omhein en hy kon hartelik rondhol en hom verkyk aan die plaaslewe. Die eenheid is gemaklik ingerig met alles wat mens nodig het. Dis netjies en skoon en mens voel so veilig en gemaklik. Daar was so baie hout met ons aankoms dat ons skaars die hout wat ons saambring het, moes gebruik. Dit was 'n wonderlike kuier en ek sal die Perdestal definitief aanbeveel vir mense wat na 'n veilige blaaskans op die plaas hunker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettiene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Peaceful. We enjoyed our walks on the farm and made proper use of the fireplace. The host was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys D
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Delightful home from home. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyne E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

A family-friendly farm stay with warm hospitality and a true taste of nature. From the moment you walk into Perdestal, it’s clear that this is a place cared for by a truly passionate host. The beautifully decorated cottage, fresh flowers, and thoughtful welcome snacks created such a warm and inviting atmosphere. The host was always available and ready to assist. We had a wonderful getaway from the city. The long walks, cycling routes, and interaction with the animals on the farm gave us a real taste of authentic farm life. Our children absolutely loved it. Highly recommended for anyone looking to unwind and reconnect with nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lieflike, goedtoegeruste selfsorgverblyf, rustig en privaat. Lekker plaasatmosfeer. Lieflike, goedtoegeruste selfsorgverblyf, rustig en privaat. Lekker plaasatmosfeer. Sal Die Perdestal enige tyd weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Martelize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 52

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R316, Mierkraal Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA277d5aae6a802b66130c2e1f95b7913c5c47b40fc71cbacfccb6c74be42c65d6517eb4ae13e99a58704cd8fc4097e4a69e14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 R316 Mierkraal Farm 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.436673210879 19.858150037798
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang