Die Perdestal
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R316, Mierkraal Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 300R1 170 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Perdestal is 'n selfsorgkothuis op Mierkraal-plaas langs die R316 buite Napier in die Wes-Kaap. Dit bied 'n rustige plaasverblyf-ervaring in 'n landelike omgewing.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die solderarea beskik oor twee enkelbeddens, asook boeke, legkaarte, speelgoed en bordspeletjies vir kinders. 'n Bykomende aparte badkamer met 'n stort is beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer, eetkamertafel en 'n binnenshuise kaggel in wat ook as 'n braai dien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, enkelplaatstoof, gasstoof vir beurtkrag, konveksie-lugbraaier-oond en basiese breekware. 'n Koffiestasie sluit 'n ketel, broodrooster en Nespresso-masjien in. Braaitoerusting en 'n mobiele pizza-oond word ook voorsien. Groot voudeure maak oop na 'n oordekte stoep en tuinarea. WiFi is beskikbaar.
Geriewe op die perseel sluit in wandelpaaie, 'n rivier vir swem en kajakvaart, piekniekareas en geleenthede om plaasdiere en seisoenale plaasaktiwiteite te observeer. Gaste kan ook voëllewe en plaaslike plantspesies verken. Veilige parkering is beskikbaar.
Plaaslike besienswaardighede sluit in die dorp Napier, Bredasdorp, plaaslike stap- en fietsroetes, en natuurbesigtigingsgeleenthede.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Martelize Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 52
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R316, Mierkraal Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Perdestal het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R316, Mierkraal Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang