Successfully reported
+8

Die Pophuis

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 224 Laag Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Pophuis is 'n gerieflike, plattelandse selfsorgkothuis in die stil dorpie van Wakkerstroom. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin en is tussen groot bome geleë.

Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, stoofplaat en 'n yskas. Daar is ’n draagbare braai beskikbaar vir gaste wat vir 2 nagte of langer bespreek.

Wakkerstroom is in 'n pragtige vallei, 27 km van die dorp Volksrust af geleë. Hierdie geskiedkundige dorp het verskeie geskiedkundige geboue en is doodrustig. Dié dorp is meestal bekend vir sy vleilande en is geleë in 'n vallei van golwende heuwels en damme.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ben N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, snoesig en perfek. Ons het heerlik gebly, dankie. Alles wat ons nodig gehad het.
Mei 2025
Chris B
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was fine. Although the interior is a bit tight, it was clean. Once we got over the surprise of how tight the interior space wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Jay Jay J
Saam met lewensmaat
5.0
Wou langer bly. Dit was heerlik om daar te bly. Die rustigheid en stilte was heerlik.
Apr 2025
Miemie B
Saam met lewensmaat
5.0
Regte "cosy" pophuis. Oulikste plekkie, baie cosy. Als wat jy nodig het en meer.
Apr 2025
Ina K
5.0
Sal dit graag aan ander aanbeveel. Ja, baie dankie, ons het heerlik gebly. Die gasvryheid was wonderlik!
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 224 Laag Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Die Pophuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 224 Laag Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmOTlkNzRiLWU4ZTQtNGYzMy1hY2Y3LTIyMDdjYWQ1NzBiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 224 Laag Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.355675727742 30.147158896871
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang