Successfully reported
+21

Die Seehuisie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Ray Crescent, St Helena Bay, 7930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Seehuisie is in 'n kompleks in St Helenabaai geleë. Hierdie huis is geskik vir 'n gesin of 'n klein groepie vriende om 'n wegbreek by die strand te geniet.

Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers om 4 volwassenes en 2 kinders op die slaapbank te akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Dié eenheid het 2 badkamers waarvan een 'n volledige gesinsbadkamer is en die tweede een met 'n toilet en wasbak toegerus is.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, basiese skoonmaakmiddels, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n reguit en bordspeletjies in. Die kombuis maak oop na 'n eet- en leefarea. Die sitkamer het genoeg sitplek vir almal en is toegerus met 'n TV.

Daar is 'n onderdak buitebraai-area met afgerolde blindings wat ideaal is vir die Weskuswind. Met aankoms sal gaste ook komplimentêre verwelkomingspakkies ontvang.

Die Seehuisie se ligging is naby winkels, plaaslike doendinge, restaurante en die strand.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Zueney Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 37 Ray Crescent, St Helena Bay, 7930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Seehuisie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Ray Crescent, St Helena Bay, 7930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94027f76adcf569767c7e39846b7cc2492e8e07a41ed2825ba75816d8aa3addbf9bee245ea42ebb360804e1be205ac27e125?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 37 Ray Crescent St Helena Bay 7930 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -32.725566765146 17.941581453271
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang