Die Seehuisie
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Ray Crescent, St Helena Bay, 7930, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Die Seehuisie is in 'n kompleks in St. Helenabaai geleë. Hierdie huis is vir 'n gesin of 'n klein groepie vriende wat op soek is na 'n wegbreek by die see geskik.
Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers om 4 volwassenes en 2 kinders op die slaapbank te akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié eenheid het 2 badkamers waarvan een 'n volledige gesinsbadkamer is en die tweede een 'n toilet en 'n wasbak het.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, basiese skoonmaakmiddels, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n versteiler en bordspeletjies in. Die kombuis lei na 'n eet- en sitarea. Die sitarea het genoeg sitplek vir almal en is met 'n TV toegerus.
Daar is 'n onderdakbraai-area uite met afrol-blindings wat ideaal is vir die Weskuswind. Met aankoms sal gaste ook komplimentêre verwelkomingspakkies ontvang.
Die Seehuisie is naby winkels, plaaslike aktiwiteite, restaurante en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Zueney Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 37 Ray Crescent, St Helena Bay, 7930, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Seehuisie het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Ray Crescent, St Helena Bay, 7930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang