Successfully reported

Die Skoolhuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Natalie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Quaint, well equipped self-catering house in Cambria area. Die Skoolhuis is a quaint, comfortable house in a stunning location. Highly recommended as a base to explore the Cambria area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great location on the east of Baviaanskloof, very warm welcome. Great location on the east of Baviaanskloof, very warm welcome, lovely rooms, enjoyed the outdoor shower, great braai area with loads of dry braai wood. Directions to the facility could be better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies en ten volle toegerus. Die akkommodasie is uiters goed toegerus en netjies. Die rustige plaasgevoel, vriendelike diens, netjiese en skoon wooneenheid maak dit 'n onvergeetlike ervaring om by Die Skoolhuis tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Gevoel ek is tuis, niks het ontbreek nie. Ons het die hele woning vir onsself gehad. Alles was perfek in die huis en die ligging was wat ek verwag het. Die braai area was uitsonderlik goed uitgelê en ons het ons twee dae baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Emile M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Heerlike kuier by 'n stukkie Suid-Afrikaanse geskiedenis in 'n pragtige omgewing. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marijke C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Ons kom kuier weer. Ons het baie lekker gebly. Die huis was netjies en is baie goed toegerus. Die boeke in die boekrak is baie interessant. Ons het lekker lang ente tussen die sitrusboorde gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Awesome stay with great hosts. A great, nostalgic stay at the foot of the Baviaanskloof-pass. Great stopover for post or pre trips through the pass. Our host also gave us some amazing firewood which made for an awesome evening around the braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrens O
1 nag
5.0
Apr 2022

Perfek. Alles perfek. Die Skoolhuis bied alles en meer as wat mens verwag. Die boeke die speletjies als is net reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Stille en rustigheid. Netjies en skoon in uitmuntende omgewing om vir dae te kan ontspan en omgewing verken met goeie vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Uitstekend Perfekte afskop vir ’n Baviaanskloof-avontuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maidie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 100
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 100
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Skoolhuis, Cambria, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbefe9d57f357276f8356af94a250baa3ed94d7ace175ba0d4e14e3be7d495d135caa26c7a475a1d82476ba2a0ec875c43137?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 Die Skoolhuis Cambria 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.664046 24.569061
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang