Die Skoolhuisie
Beskrywing
Hierdie historiese, plaastyl kothuis is in die 18de eeu gebou en het 'n oopplan-uitleg met 'n slaapplek aan 4 gaste bied. Daar is 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort en aparte bad, wasbak en toilet en warm water word vanaf die donkiestelsel verkry. Gaste kan hierdie stelsel óf laat middag óf in die oggend aansteek. Langs die beddens is daar 'n kombuisie wat met 'n gasyskas en -stoof toegerus is. Die sitarea het banke en 'n kaggel. Die kothuis lei na 'n stoep met 'n braai-area en 'n uitsig op die berge. Daar is geen elektrisiteit of selfoonsein nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Basiese selfsorg met 'n gasyskas en -stoof
Huisreëls
Let asb. dat die kothuise met sonkrag en gasstelsels aangedrewe word. Die White House-kothuis het beperkte WiFi, maar daar is geen selfoonopvangs of elektrisiteit by die kothuis nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 1 dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamers is toegerus met 'n stort en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, sonkragyskas, ketel, oond en basiese kookbenodigdhede. Ander geriewe sluit in 'n braai-area, 'n gemaklike rusbank, 'n patio en laaikas. Die dekarea het 'n kaggel en 'n pizza-oond, wat pragtige uitsigte oor die omliggende berge bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Let asb. dat die kothuise met sonkrag en gasstelsels aangedrewe word. Die White House-kothuis het beperkte WiFi, maar daar is geen selfoonopvangs of elektrisiteit by die kothuis nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R339, Avontuur, De Vlugt, 6490, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang