Successfully reported

Die Skooltjie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gert R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vier dae van stilte, rus, in 'n pragtige omgewing. Skooltjie is 'n plek waar die gashere en gaste vriende raak en saam die eenvoud van die lewe vier. Dankie vir die gasvryheid, die geselsies en die deel van die stukkie paradys van julle plaas en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Awesome mense en n great wegbreek plekkie. Dit was great! Ons het dit vreeslik baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Die Skooltjie
Dankie, hoop om julle weer te sien - in die Karoo of aan die Suidkus!

Rachel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Charming little cottage and lovely hosts. Our stay was lovely, beautiful farm and charming cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Die Skooltjie
Baie dankie, Rachel! Dit was wonderlik dat julle seun ook die Karoo-avontuur en interessante veldpaadjies so geniet het. Hoop dat julle weer in die Tankwa en Onder-Karoo sal kom kuier. Groete, Hanlie

Tyler C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Wholesome Karoo hospitality. Wholesome Karoo hospitality on offer from a family that has called this land home for a century. They offer an experience that leaves you feeling like you're a part of the family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Die Skooltjie
Tyler, it felt like you're family, too!

Amanda R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

The perfect getaway and a place to reset and unwind. What a lovely escape! The cottage is so quaint and cosy and has everything you need to be warm and comfy. The photos do not do this cottage justice! Beautiful walks, lovely swims in icy water. Felt like a real reset. The hosts are so welcoming and helpful, they even took us on a long walk on Sunday to find some pools to swim in. The host was also great at helping us with all the things to do in Sutherland. We want to come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Die Skooltjie
Thank you for your kind words, Amanda! It was a privilege to have spent time with such a delightful family. Your adventurous spirit and enthusiasm are truly admirable. I hope Sutherland will offer you some snow next time!

Sorina R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Sielsverrykend en nou ontslae van stres - tot ons weer moet gaan. Woorde ontbreek om 'n genotvolle tyd te beskryf. Daar is alles wat mens nodig het en die verskillende glase (wat normaalweg afgeskeep word) was genoeg vir die normale dranksoorte. Daar is aan alles gedink wat mens normaalweg sal benodig. Dit alles het bygedra tot 'n wonderlike tyd by die Die Skooltjie. Die inligting oor die geskiedenis van die Die Skooltjie was 'n heerlike gesprekspunt. Die vriendelikheid komplimenteer die Karoo. Die stilte en die mooi kan nie genoeg beklemtoon word nie. Dit is 'n plek wat mens moet besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Die Skooltjie
Baie dankie, Sorina, dit was goed om te sien hoe julle ontspan, rus, lekker vuur maak, uitstappies dorp toe onderneem, en sommer net die sterre en Karoo geniet. Dit was 'n voorreg om julle beter te leer ken, my dogters se knap perdry-afrigter en haar toegeweide ma. Hoop om julle volgende keer in die sneeu te kan ontvang!

Maryna M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Heerlik gekuier. Baie rustig, net wat ons gehoop het! Baie lekker. Baie goeie gasvrou. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Die Skooltjie
Baie dankie, Maryna, en dit was so heerlik om al 4 Meyers te ontmoet! Julle was die gemaklikste gaste almal saam kuier-kuier in die plekkie toe die stofstorms woed! Hoop om julle weer by ons te ontvang as julle in die Karoo toer.

Ruth P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Karoo Serenity. What a beautiful cottage in the middle of the karoo. Very peaceful and quiet with a lovely mountain view. The perfect place to rest and recharge. Thank you for a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Die Skooltjie
Thank you, Ruth. Was so lovely to have you with us, to realise that you've appreciated the surroundings of the Onder-Karoo, and to have the privilege of sharing your awesome photographs. Regards, Hanlie

Albertus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Tranquil, peaceful and a place to wind down. Die Skooltjie is such a fantastic little gem of a place. Loved the wood burning oven and scenery. Thank you Hanlie and Thys for a great little cottage for the two days we spent there. Thank you Thys for the directions to go on the "Ouberg pass" it was absolutely worth it. We will see you again one day when we come down to explore more of the fabulous Tankwa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Die Skooltjie
Baie dankie, Albertus! Ons sien uit na jul volgende besoek - dan sal die kinders hopelik nog bereid wees om saam te kom na die ongerepte, stil karoo! Die onbeperkte Wi-Fi sal seker entoesiasme aanhelp. Julle is so 'n pragtige gesin! Groete, Hanlie

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Pragtig, as jy wil gaan rus en afskakel. Alhoewel dit koud, nat en gesneeu het, het ons ons gate uit geniet. Die koolstoof het die heeldag gebrand. Dit was 'n voorreg om die geskiedenis van die Heyns familie en Die Skooltjie te ervaar. Thys en Hanlie se gasvryheid, veral met die tuisgebakte broodjie en Lena wat net hout aandra. Ons het nie eers op die plaas met sy pragige natuurskoon uitgekom nie. Sal beslis moet teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R356, Klipbanksrivier, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20f6b54b40ac8c366abeac7422f724c951418b2191bfc8cbe95f0106f45b59c28c5fe81577ff454de84bc879f8c587ac11af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 R356 Klipbanksrivier 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.540281448587 20.270859090602
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang